Trio HS

Plaas Fraaiuitzicht

  • 614 ha groot
  • 350 ha droëland en 264 ha weiding.
  • ‘n Wildskamp met wild.
  • ‘n Wolskuur met volledige toerusting vir skeer en klas van wol.
  • ‘n Volledige skouterrein.
  • Goed toegeruste werkswinkels.
  • Perdestalle

Plaas Rustpan

  • 214 ha groot
  • 30ha bespoeiingsregte
  • Spilpuntbesproeiing

Boerdery-afdelings

Vee

Trio besit 2 stoeterye naamlik die:

Trio Santa Gertrudis Stoet

Trio Suffolk Stoet

Daar word ook geboer met kommersiële vleisbeeste en skape (Merino vir wol)

Kursusse wat aangebied word:

Wolskool vir leerders

Miseiertellingkursusse  vir leerders en belangstellendes

KI-kursus.

Kleinveesiektes

Beoordeling

Gewasse

Trio se aanplantings bestaan uit:

Mielies

Sojabone

Sonneblomme

Aangeplante weidings

Pekanneute

Proewe in samewerking met Maatskappye

  • 15 Maatskappye is betrokke by proewe wat by Trio geplant word. 
  • Talle proewe wat insluit: kultivar, stand, blaarvoeding, gastoediening, bemesting, saadbehandeling, kalk, asook presissieboerdery word in samewerking met die maatskappye en Trio gedoen.