Tegniese Vakke gr.10 - 12
Wat leer ek in Elektriese Tegnologie?
- Elektries Swaarstroom: Swaarstroom sluit in toepassings van elektrisiteit in industrieë waar hooftoevoer gebruik word in verskeie toepassings.
- Elektriese Gelykstroom (GS) en huishoudelike installasies.
- Ligte, industriële enkelfase toepassings insluitend motors en transformators.
- Programmeerbare Logika Beheerders (PLB)
- Elektriese Tegnologie konsentreer rondom die opwekking, verspreiding en toepassing van driefase
wisselstroom in motors en transformators, sowel as PLB beheer.
- Petrolvoertuie
- Dieselvoertuie
- Motorfietse
- Trekkerwerktuigkunde
- Kragopwekkers
Hierdie vak fokus op die konsepte en beginsels in die bou-omgewing en op die tegnologiese prosesse.
Verskeie tekentegnieke en vaardighede word in hierdie vak geleer. Die vak is verpligtend indien tegniese vakke geneem word.
Tegniese Wiskunde of Wiskunde is verpligtend indien tegniese vakke geneem word.
Tegniese Skeinat of Fisiese Wetenskap is verpligtend indien tegniese vakke geneem word.