Trio-leerders en personeel hou die twee sirkels in Noordweg wat aan die skool front in stand. Dit gebeur gewoonlik elke tweede Saterdag. Die randstene word geverf en gras en tuin word netjies gehou.
Round Table Winter Knights-projek
Die projek is ‘n reuse sukses om onbederfbare voedsel in te samel. Ons leerders mag op ‘n spesifieke dag gewone klere aantrek, inruil vir blikkieskos. Die blikkieskos word aan behoeftige gesinne uitgedeel deur die Roundtable.