Trio HS

Biokinetikus Hokkie Netbal

Meisieshokkie

Fezile Dabi-spanne 2022:  16 Trio-hokkiemeisies is in verskeie Fezile Dabi-spanne ingesluit.

Noord-Vrystaat-spanne 2022: 7 Trio-hokkiemeisies is in verskeie Noord Vrystaat-spanne ingesluit.

Seunshokkie

Fezile Dabi -spanne 2022:  26 Trio-hokkieseuns is in verskeie Fezile Dabi-spanne ingesluit.

Noord-Vrystaat-spanne 2022: 24 Trio-hokkieseuns is in verskeie Noord Vrystaat-spanne ingesluit.

Noord-Vrystaat Spelers 2022