Trio HS
Die alles-in-een-skool!
Dit is die studie van die verwantskappe tussen grond, plante en diere in die produksie van voedsel, vesel en brandstof.
In hierdie vak leer jy hoe om ekonomiese- en bestuursbeginsels toe te pas in die produksie, transformasie en bemarking van voedsel en ander landbouprodukte.
Hierdie vak fokus op die tegnologiese prosesse wat in landbou gebruik word.
Hierdie vak gee aan graad 8 en 9’s ‘n voorsmakie en bied die grondslag van Landbouvakke wat geneem kan word in graad 10.